Port Alfred Office:
Cause Way, Port Alfred
P.O. Box 63, Port Alfred
Tel: 046-624-1235
Fax: 046-624-4139
email: tourism@sunshinecoasttourism.co.za
web: www.sunshinecoasttourism.co.za
R120pp adults. R70 kids. Family-friendly event at Port Alfred River and Ski Boat Club. Tickets on Quicket.
Maak reg vir ’n aand van harde rock en groot energie wanneer OUDERDOOS die verhoog betree by Port Alfred River and Skiboat Club op 12 April. Met swaar riffs, kragtige dromme en ’n klank wat jou reg in die siel tref, gaan hierdie show behoorlik klap!
Of jy nou al lank ’n aanhanger is of OUDERDOOS vir die eerste keer sien – hierdie gaan ’n aand wees wat jy nie gou sal vergeet nie.